Irene-Louise Van Wyk – Waar Gaan Ons Dans Vanaand? (Official Music Video)
Music video by Irene-Louise Van Wyk performing Waar Gaan Ons Dans Vanaand? (Official Music Video). (C) 2023 South Africa – Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd/Music Profile Management CC
Comments (22)
Love dit!!!❤❤❤ joh wat ñ vibe! Klaar op die Playlist op repeat 🙌🙌🙌
Love love love love🎉
Awesome ❤🎉
Love dit. WELL DONE❤
WOOOHOO 🎉🎉🎉 Lekker Song❤🎉
Amazing song!!! Jy mag maar 🎉🎉🎉
Lekker, hou jou danshoed vas, want die song is soos 'n fees in jou ore en oë! Hierdie video is so upbeat🎉 dit is basies die kafeïen van musiekvideo's. Dit het meer energie as 'n kleuter op 'n sugarrush😂 As vreugde 'n ritme gehad het, sou dit hierdie song wees. Ek gee dit 'n standing ovasion en ek is redelik seker my bure ook – dansfees, enigiemand?
Trots op jou my rinx… gooi hom laat ons gan vir nr1❤❤
LIEFDE
You did it again 😁😁😁😁 AwesOme sOng!!!* 😁👌
Hier van Tiktok live af 🙌🏻🙌🏻🥳🕺🏻🕺🏻🕺🏻 Super proud Irene ❤
Love die liedjie 😝
Al wat ek luister is vir IRIEN LOUIS VAN WYK!!!!!🎉🎉
Lekkerste Beat….whooop whooop lovit Irene….p.s ek kyk nou vir jou op tik tok live ook 😂❤🎉
Love die song, gaan lekker dans op die song whoop whoop
Awsome song! This is a vibe! Love it
Baie awesome song en amazing music vidoe ❤️🔥love it❤
well done lrene ❤
Ek weet nog nie waar ek dans vanaand nie… Maar ek weet verseker op wat ek gaan dans!🎵😉🎶
🕺
Whoop whoop amazing song❤
Baie mooi song gaan more aand baie lekker dans more ❤❤❤
Love it❤
Nice song❤️👌